Laerskool Saamspan Logo

Laerskool Saamspan

TuisbladAansoekvorms
Inskrywings 2026

Aansoekvorms

Skryf by ons in vir 2026. Laai die toepaslike aansoekvorm of registrasiebrief hieronder af, voltooi dit volledig en lewer dit saam met die vereiste dokumentasie by die skoolkantoor in.

Aansoekvorm

Aansoekvorm

Aansoekvorm vir alle grade

↓ Laai Af

Registrasiebrief

Registrasiebrief — Gr RRR, RR & R

Registrasiebrief vir Graad RRR, RR en R

↓ Laai Af

Registrasiebrief — Gr 1 tot 7

Registrasiebrief vir Graad 1 tot Graad 7

↓ Laai Af

Benodigde Dokumentasie

Vir alle aansoeke

  • Gewaarmerkte geboortesertifikaat van die kind
  • Gewaarmerkte ID-dokument van beide ouers/voogde
  • Bewys van adres (nie ouer as 3 maande nie)
  • Immunisasiekaart

Indien van toepassing

  • Mees onlangse skoolrapport
  • Amptelike bewys van goeie gedrag van vorige skool
  • Hofbevel (vir voogdy, indien van toepassing)

💡 Let wel: Laerskool Saamspan is 'n Afrikaans-medium skool. Vir meer inligting oor toelatingsvereistes, besoek die Toelatingsvereistes bladsy of kontak ons.