Laerskool Saamspan Logo

Laerskool Saamspan

TuisbladSport
Sport by Laerskool Saamspan
Buitemuurs

Sport by Laerskool Saamspan

Laerskool Saamspan bied 'n wye reeks sportaktiwiteite vir alle grade. Ons sportprogram is gemik op spanwerk, dissipline en om die beste uit elke leerder te haal.

Kwartaal 1

  • AtletiekOefen om 7:30 in die oggende voor skool
  • Landloop (die hele jaar)Oefen Maandae, Woensdae en Donderdae

Kwartaal 2

  • Netbal vir dogtersOefen Dinsdae en Donderdae
  • Rugby vir seunsOefentye hang af van die afrigters
  • Landloop

Kwartaal 3

  • Sagtebal vir dogtersOefen Dinsdae en Donderdae
  • Krieket vir seunsOefentye hang af van die afrigters
  • Landloop
  • Mini-krieket

Ons Sportsoorte

🏃

Atletiek & Landloop

🏏

Krieket & Mini Krieket

🏉

Rugby & Bulletjie Rugby

🏐

Netbal

🥎

Sagtebal

Meer vrae oor sport? Kontak gerus die skool!

Kontak Ons