Laerskool Saamspan Logo

Laerskool Saamspan

TuisbladKlereverskaffers
Inligting

Klereverskaffers

Laerskool Saamspan se skooldrag is by die volgende goedgekeurde klereverskaffers beskikbaar. Slegs drag van goedgekeurde verskaffers is toelaatbaar.

SSS-West

Adres225 Bornman St, Pretoria, 0084

Parktown Stores

Adres654 Paul Kruger St, Les Marais, Pretoria, 0084

Lettie Breedt

Klereverskaffers nota

Die nuwe blou hempies kan ook aangekoop word by JET, PEP, Ackermans en Woolworths ens. Maak asseblief seker as u by PEP koop dat dit die "Primary school" een is. Die "Highschool" hemp is nie die regte kleur nie.

ONTHOU: Die huidige gholfhempies is nog steeds geldig en gaan geleidelik uitfaseer word. Saam met die nuwe hemp dra die meisies 'n grys romp.